"Blinde Knoop" deur PIETER VAN DER LUGT [boodskap #21545] |
Sat, 06 March 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
BLINDE KNOOP
Pieter van der Lugt
(Op vrye voete, 1987)
Ek lê op jou bors
tussen blomme
'n koringkleur land loop
my oë vooruit
blonde halmpies huiwerend af
in die kom van jou heupe
jou maag klop en klop
(is jy bang vir jou liefling)
jou knie buig haar self
bewus bo-oor my bene
jou borsies klop skamerig
aan teen my bors
en my tong loop al
af na die kuil van jou keel
later strengel jou vingers
digter in my hare
jy roep met jou hande
jy roep op 'n hemel
jy huil
en jy roep my
nou weet jy van los-
kom in die blinde knoop
|
|
|
Re: "Blinde Knoop" deur PIETER VAN DER LUGT [boodskap #21653 is 'n antwoord op boodskap #21545] |
Wed, 10 March 1999 00:00 |
jan schrik
Boodskappe: 22 Geregistreer: November 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Mooi gedicht Gloudina,
heb je in je verzameling soms ook gedichten van Adam Small ?
Jan
@igs.net wrote:
> BLINDE KNOOP
> Pieter van der Lugt
> (Op vrye voete, 1987)
>
> Ek lê op jou bors
> tussen blomme
>
> 'n koringkleur land loop
> my oë vooruit
> blonde halmpies huiwerend af
> in die kom van jou heupe
>
> jou maag klop en klop
> (is jy bang vir jou liefling)
> jou knie buig haar self
> bewus bo-oor my bene
> jou borsies klop skamerig
> aan teen my bors
> en my tong loop al
> af na die kuil van jou keel
>
> later strengel jou vingers
> digter in my hare
> jy roep met jou hande
> jy roep op 'n hemel
> jy huil
> en jy roep my
>
> nou weet jy van los-
> kom in die blinde knoop
--
The most exciting phrase to hear in science, the one that heralds new
discoveries, is not "Eureka!" (I found it!) but "That's funny ..."
-- Isaac Asimov
J.H. Schrik
IOC-dokumentatie
Gak Nederland bv
Postbus 8300
1005 CA Amsterdam
tel: +206872545
email: jsc...@gak.nl
http://www.gak.nl
|
|
|